GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Nadja Nortjé, a top achiever in 2018 at Waterberg Academy in Vaalwater, began her studies at the Medical School of the University of the Witwatersrand (Wits). The Valies wishes her well and trust that her dedication to her studies will be rewarded with a degree in medicine.

 

’n Nuwe studente-onderwyser by Laerskool Vaalwater het almal verras toe hy met die eerste uitdaging (“Trek iets uit die jare 70’s aan”) met die prys wegstap het. Robert Joubert (regs) is ’n oudleerder van die Valies. Hy het in 2017 aan Hoërskool Frikkie Meyer gematrikuleer en is tans in sy eerste jaar by Unisa. Joubert het gesê dat hy gemotiveerd voel om te studeer aan-gesien hy graag ’n verskil in kinders se lewens wil maak. Hier staan hy by Leonard Vorster, skoolhoof.

 

Waterberg Academy in Vaalwater develops different talents and are proud of every learner’s unique talents. Joshua Badenhorst, a Grd 1 learner, has the tales of South Africa listed in his back pocket. During an oral assessment he showed his class the size of the fish he caught during the holidays.

 

Laerskool Vaalwater se hoofseun en -meisie van 2015, Hanco Benadé en Amoné du Toit, wys dat hulle nog steeds uitstekende prestasies lewer. Albei leerders is in gr. 9 in Hoërskool Menlopark in Pretoria. Amoné het ’n akademiese toekenning ontvang vir ’n gemiddeld bo 80% en ’n vakprys vir tegnologie. Sy is ook tot die Parkieraad van 2019 verkies. Hanco het ’n akademiese toekenning gekry vir ’n gemiddeld bo 80% en ’n merietetoekenning vir krieket.

 

Hoërskool Hans Strijdom het die portefeuljes van hul hoofleiers bekend gemaak. Die span bestaan uit Ruan Robberts (voorsitter: sosiaal), Carel- Hendry Keyter (voorsitter: akademie) Jan-Daniël Swan: (hoofseun), Skye Bester (hoofmeisie), Janita Hoffmann (voorsitter: sport) en Zanelle Moller (voorsitter: kultuur)

 

Dié Hansies het die afgelope jaar puik akademiese prestasies behaal. Janko van der Walt was die junior seun met die hoogste gemiddeld, Yvette Swan die junior meisie met die hoogste gemiddeld en Carel-Hendry Keyter was die senior seun met die hoogste gemiddeld. Ané Beukes, die senior meisie met die hoogste gemiddeld, was nie teenwoordig met neem van die foto nie.

 

Die Hansies het saam met al die opwinding van die nuwe jaar ook ’n nuwe lid tot die skool se Senior Verteenwoordigende Raad van Leerders (SVRL) verkies. Rene du Preez staan reeds haar plek vol by die Hansies se leierkorps.

 

Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong verwelkom vanjaar twee nuwe onderwysers by die skool. Corlia Pretorius bied voortaan wiskunde aan en Philanda Denysschen sal haar stem dik maak by lewensoriëntering en Afrikaans.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button