Community galleriesGalleries

Geite en giere…

Wat gebeur in en om die Waterberg?

Willie en Marie Arendt, inwoners van die Kokanje-aftreeoord buite Modimolle, het op Woensdag 9 Januarie hul 65ste huweliksherdenking gevier. Hulle is albei 90 jaar oud en geniet nog goeie gesondheid. Willie was voor sy aftrede aan Telkom verbonde waar hy die direkteur van die Suidoos-Transvaal-streek was. Marie was ’n maatskaplike werker. Die egpaar het voorheen in Germiston gewoon en is al die afgelope 19 jaar inwoners van Kokanje.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button