Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Een van die kategoriewenners tydens die Bosveld-fotografieklub se Augustus-byeenkoms was die foto “Olifantdans” wat deur dr. Mich Veldman geneem is. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos na bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Dawie Maree was ’n kategoriewenner, asook die senior maandwenner tydens die Bosveld-fotografieklub se Oktober-byeenkoms. Sy wenfoto is getiteld “On the Prowl”. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Drina van der Merwe se foto “Lente in die Bosveld” was die temawenner tydens die Warmbad-fotografieklub se Oktober-byeenkoms. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

 

Willem Pietersen se foto “Jaag die bal” het tydens die Warmbad-fotografieklub se September-byeenkoms ’n merietetoekenning in die driesterafdeling gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

 

Dorette Nel se kamera het die foto “Snacktime” vasgevang. Dit is aangewys as een van die kategoriewenners tydens die Bosveld-fotografieklub se Augustus-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos na die adres bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Die pragtige foto “It’s Mine” wat deur Dawie Maree geneem is, het ’n merietetoekenning ontvang tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan die adres bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Willem Pietersen se foto “Sinchronisasie-vlieg” het die tweesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button