GalleriesSchools galleries

Toppresteerders raap pryse by prysuitdeling op

Hoërskool Warmbad het op Woensdag 17 Oktober hul topleerders met groot trots aan die ouers en leerders bekendgestel tydens die skool se Lourieraand van 2018.

Ben Verster is as die beste swemmer vir 2018 aangewys.

 

Jean Rossouw het seker gemaak dat beseerdes op die sportveld die nodige hulp ontvang en is met die noodhulptrofee vereer.

 

Jude Schabort is ’n Warrie van formaat. Hy is as die Duxleerder van die jaar aangewys nadat hy ’n gemiddeld bo 85% vir akademie behaal het. Jude is op grond van sy prestasies in sport, kultuur, akademie en leierskap as die Warrie van die jaar aangewys.

 

Matthew Maguire is as gholfspeler van die jaar aangewys.

 

Ricardo Booyse het hom onderskei as ’n puik krieketspeler. Hy is aangewys as Hoërskool Warmbad se krieketspeler van die jaar.

 

Rikus Labuschagne is die beste seunshokkiespeler van die jaar.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button