Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Willem Pietersen se foto “Harvards” het die tweesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

 

Willem Pietersen se foto “Sinchronisasievlieg” het die tweesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

 

Tilly Kriel se foto “Dolosse” het die tweesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Oktober-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554.

 

Willem Pietersen se foto “Vliegtuig-trappe” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Oktober-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

 

Gerda de Bruto se foto “Wrong reflection” was die gesamentlike wenner van die senior afdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Augustus-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

 

Alma Hoon se foto “Links en Regs” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Oktober-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button