GalleriesSchools galleries
Nylies se mooiste dag so uit ’n sprokiesboek
Hoërskool Nylstroom se matrieks het op Woensdag 26 September met hul mooiste, blinkste vere gespog tydens die skool se matriekafskeid.
Die matriekafskeid is by Mooiplaas gehou en die tema was Once upon a time. Foto’s: Herman Steyn
HIERDIE BLAD WORD MET TROTS GEBORG DEUR DIE POS