GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Hoërskool Nylstroom het hul eerste netbalspan vir 2019 aangewys. Hulle is Mary Minnaar, Lungi Mahlangu, Nadia Fouché, Miko Keulder, Zanri Smit, Ané Mostert, Stefni-Ann Fourie, Lindi Brits en Alicia Oberholzer.

 

Ruben Kotzé en Hannes Fourie, leerders aan Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong, is vir die Bokkiespan se o. 14-Verre-Noord-sewes-rugbyspan gekies wat tydens die Oktober-vakansie aan ’n toernooi in Vereeniging deelneem.

 

Dané Brent-Meek en Lindi Prinsloo van Laerskool Warmbad het op Vrydag 31 Augustus in Mokopane aan hokkie-uitdunne deelgeneem en gekwalifiseer om deel te wees van die Limpopo o.12-hokkiespan.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button