Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Dorette Nel se foto “Wild Dog Portrait” het ’n merietetoekenning ontvang tydens die Bosveld-fotografieklub se September-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Tilly Kriel se foto “Naaldekoker” het tydens die Warmbad-fotografieklub se September-byeenkoms ’n merietetoekenning in die tweesterafdeling gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

 

Fotograaf Hennie Louw se foto “In Mom’s Care” was ‘n kategoriewenner en het ‘n merietetoekenning ont-vang tydens die Bosveld-fotografieklub se September-byeenkoms. Louw is ook aangewys as die junior maandwenner. Die klub kom een keer ‘n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ‘n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Dawie Maree het dié kameelperde afgeneem in die foto “Gentle Stroll”. Hy is aangewys as ’n kategoriewenner tydens die Bosveld-fotografieklub se September-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Ancia du Plessis se foto “Liefde Kosmos Niks nie” was een van die kategoriewenners tydens die Bosveld-fotografieklub in Modimolle se September-byeenkoms. Du Plessis is ook met ’n meriete-toekenning beloon. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan die adres bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Die foto “Room with a View” is deur Pieter Nel geneem. Dit is aangewys as een van die kategoriewenners tydens die Bosveld-fotografieklub se September-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Frits Stegmann het die foto “Visiting Cemetry Street” geneem en is aangewys as kategoriewenner en het ook ’n meriete-toekenning ontvang tydens die Bosveld-fotografieklub se September-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button