Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Drina van der Merwe se foto “Ons is dors” het tydens die Warmbad-fotografieklub se September-byeenkoms ’n merietetoekenning in die driester-afdeling gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

 

Kathleen Stevens se foto “Something in my tooth” het die eensterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Augustus-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button