Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Lizelle Koch se foto “Beautiful Sugarbird” het haar die eerste plek in haar katego-rie, sowel as ’n merie-tetoekenning besorg tydens die Bosveld-fo-tografie-klub se Julie-byeenkoms. Koch was ook die junior maand-wenner. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.

 

Elize Kruger, met haar foto “Twins”, was ’n kategoriewenner tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Sy het ’n merietetoekenning ontvang. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Die fotograaf Henry Mudge het die foto “Washing Hands” geneem en is aangewys as een van die kategoriewenners tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Hy het ook ’n merietetoekenning ontvang. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Die foto “Happy Chappy” was ’n kategoriewenner tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Die foto is deur Elize Kruger geneem. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button