GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Dié onderwysstudente pak die praktiese deel van hul studies by Laerskool Nylstroom aan. Hulle is Corlie Bosman, Mienke van Jaarsveld en Esca Korff.
Laerskool Nylstroom verwelkom vir Hannemi Harmse wat Afrikaans en ekonomiese bestuurswetenskap vir die gr. 7-leerders sal aanbied en sosiale wetenskappe vir die gr. 5-leerders. Sy was voorheen by die Waterbergskool vir CVO. Sy het ook op Maandag 16 Julie verjaar.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button