Community galleriesGalleries

Geite en giere…

Wat gebeur in en om die Waterberg?

ANC members in die Bela-Bela area decided to commemorate the life of Nelson Mandela as part of Mandela-month (July), by giving back to the community. Plans were made to renovate the home of Albert Mokwena (70), who lives in Spa Park and has been a resident in the area for the past 15 years. Prominent figures like Zachariah Moeletsi, speaker of the council, and Elias Nong, ANC provincial election coordinator, went with a large group to visit Mokwena at his home. The renovations started on Monday 9 July. Mokwena said he is extremely happy and thankful that his home had been renovated to better his living conditions. On the photo are the workers and delegates who visited Mokwena’s home for renovation. Mokwena is standing in the middle of the group.
Die parkie op die hoek van Driver- en Ludorfstraat in Bela-Bela is, vandat die skoolvakansie begin het, met rommel besaai. Besoekers aan die parkie het klaarblyklik besluit dat hul papiere buite die asblik hoort pleks van binne-in.
Lindi Slater, ’n oudleerder aan Laerskool Vaalwater en Hoërskool Nylstroom, het haar doktorale graad in Biodiversiteit en Bewaring aan die Universiteit van Johannesburg behaal. Sy is Gert en Juset Steyn van Vaalwater se dogter.
Die Bosveld-voetslaanklub van Mookgophong en Modimolle het op Saterdag 30 Junie ’n heerlike uitstappie na die nuwe
Stemmerskop- voëlskuiling op Nylsvley onderneem. Hier is van die stappers tydens die uitstappie.
Dries Pearson, ’n inwoner van Bela-Bela, het met hierdie reuse-aarbei by Die Pos kom spog. Hy het ongeveer drie jaar gelede aarbeie as ’n stokperdjie geplant en het gesê dit is die eerste keer dat hy só ’n groot aarbei gekry het.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button