Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Elize Kruger se foto “Baobab Sunset” was ’n maandwenner tydens die Bosveld-fotografieklub se April-byeenkoms. Dit het ook ’n meriete-sertifikaat ontvang. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@
gmail.com(.)
Alma Hoon se foto “Vrugtestalletjie” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Junie-byeenkoms ontvang. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button