Pieter Nel se foto “Lazy Life”, was een van die maandwenners tydens die Bos-veld-fotografieklub se April-byeenkoms. Die foto het ’n meriete-sertifikaat ont-vang. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan die e-posadres bfotografieklub@gmail.com(.)
INSKRYWINGS VAN FOTOGRAFIEKLUBS REGOOR DIE POS SE LESERSGEBIED:
Hennie Ludik se foto “Olimpiese Spele” het die seniorafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Mei-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.