Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

INSKRYWINGS VAN FOTOGRAFIEKLUBS REGOOR DIE POS SE LESERSGEBIED:

Hennie Ludik is met sy foto “1950-model” as klubwenner aangewys tydens die Warmbad-fotografieklub se April-byeenkoms. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215.
Die inskrywing “Rainy Day Blues” wat deur Pieter Nel afgeneem is, was een van die maandwenners tydens die Bosveld-fotografieklub se April-byeenkoms. Die foto is ook met ’n meriete-sertifikaat beloon. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button