Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

INSKRYWINGS VAN FOTOGRAFIEKLUBS REGOOR DIE POS SE LESERSGEBIED:

Willem Pietersen is met sy foto “Meeu” as klubwenner aangewys tydens die Warm-bad-fotografieklub se April-byeenkoms. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan.
Wilma Venter is met haar foto “Gedaan” as klubwenner aangewys tydens die Warmbad-fotografieklub se April-byeenkoms. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215 of stuur ’n e-pos na hludik777@gmail.com(.)
Alma Hoon se foto “Sappige blare” het die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Mei-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button