Home/Galleries/Boekevat en kekkelbekke GalleriesSchools galleries Boekevat en kekkelbekke Skole spog met hul kulturele uitblinkers. November 29, 2018 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Bosveldspruitjies Kleuterskool in Bela-Bela het op Donderdag 22 November ’n beroepsdag gehou, waar die leerders gewys is wat dit behels om ’n brandweer-beampte te wees. Thipe Budda Dlamini en Steven Duyker van die Bela-Bela-nood-dienste het aan die leerders ’n praktiese demonstrasie gelewer. Laerskool Warmbad se senior revuegroep het geskitter tydens die Nasionale Eisteddfod (NEA) se gala-kompetisie by die Atterbury-teater in Pretoria. Hulle is op Maandag 12 November gekroon as die wenners in die senior revue-afdeling. Die groep het algeheel derde in die noordelike streek geëindig. Op die foto is die leerders wat deel was van die revue-groep met hul toekenning. You can read the full story on our App. Download it here. November 29, 2018 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print