GalleriesSchools galleries

Matrieks spog in mooiste vere

Matrieks in Die Pos se lesersgebied spog met hul matriekafskeidfoto's.

Die foto’s op hierdie bladsy is betaalde foto’s. Leerders/ouers wat graag foto’s van die matriekafskeid in die koerant wil plaas, kan dit tot einde November by enige van die koerant se kantore of verteenwoordigers ingee. SLEGS R100 vir ’n POSKAARTGROOTTEFOTO.

Beste vriendinne, Christi Els en Marchell Krynauw by Hoërskool Warmbad se matriekafskeid.

 

Christiaan Agenbag en sy metgesel Lisa Pieterse by die matriekafskeid van Hoërskool Warmbad.

 

Ruben Britz en sy metgesel, Luschka Engelbreg, is albei leerders aan Hoër-skool Nylstroom wat baie spoggerig gelyk het tydens hul matriekaf-skeid.

 

Rudi Hattingh en Nerine Marsi is albei kranige sportsterre van Hoërskool Hans Strijdom. Albei gaan volgende jaar onderwys studeer aan die NWU.

 

Gerrit Engelbrecht en sy metgesel Anneri Gravett het spoggerig gelyk tydens Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid.

 

Kevin Bredenkamp en Nelicia van der Merwe het die Nylies se matriekafskeid terdeë geniet. Foto: Herman Steyn

 

Stefan Fourie en Danelle de Jager tydens Hoërskool Nylstroom se matriekafskeid. Foto: Herman Steyn

 

Jaco Vermeulen en Amerique Botha van Hoërskool Warmbad.

 

Daniëlle Pienaar (gr. 12), ’n leerder aan Hoërskool Nylstroom is die jongste dogter van Barend en Diana Pienaar. Hier is sy saam met haar metgesel, Duncan Grace, seun van Robert en Lettie Grace. Daniëlle se rok is van haar ouma, Tina Pienaar, en is 60 jaar gelede uit Nederland ingevoer. Daniëlle beplan om aanstaande jaar webwerfontwerp te studeer.

 

Cara Viljoen (Hoërskool Nylstroom) en MJ Nunes, hoofmeisie en hoofseun van 2018. Cara dra ‘n Gert-Johan Coetzee skepping.

 

Cornella le Roux van Hoërskool Warmbad spog in haar pienk matriekafskeidrok.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button