Local newsNews

HOOP verrys uit die as ná brand by Bela-Bela Waterfront

Bela-Bela se gewilde Waterfront is stadig-maar-seker besig om uit die as te verrys.

Die Bela-Bela Waterfront is in puin ná twee verwoestende brande, maar dit beteken nie dat die mense wat deur die brand geraak is op moedverloor se vlakte is nie.

’n Lofprysingsgeleentheid is op Donderdag 6 September deur die gospelsanger Franna Benadé by dié bekende baken by die hoofingang na die dorp gehou.

 

Franna Benadé blaas op ’n ramshoring tydens die geleentheid.

 

“Daar is altyd hoop,” was Benadé se boodskap.

Hou Die Pos dop vir nuus oor wat die beoogde planne by die Waterfront-terrein is en hoe die opruimingswerk vorder.

Related Articles

Back to top button