Local newsNews

Video’s en foto’s: Bela-Bela Waterfront in as ná tweede brand

Die Bela-Bela Waterfront het Vrydag 24 Augustus tot op die grond afgebrand.

Dit volg net ’n paar maande nadat die agterste deel van dié grasdakkompleks by die dorp se ingang gedeeltelik in ’n raaiselagtige brand beskadig is.

Die oorsaak van gisteraand se brand is nog onbekend.

Foto: Andries van der Heyde
Foto: Herman Steyn
Bela-Bela GPF-lid, Gerhard Olivier, help ’n bang katjie. Foto: Herman Steyn
Foto: Herman Steyn
Foto: Herman Steyn
Foto: Herman Steyn

 

Video: Andries van der Heyde

Video verskaf

Related Articles

Back to top button