Home/Galleries/Community galleries/FOTOGRAFIE: In fokus Community galleriesGalleries FOTOGRAFIE: In fokus Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens. July 16, 2018 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die foto “Pavement Industry” wat deur Retha Stefmann geneem is, was een van die kategoriewenners tydens die Bosveld-fotografieklub se Mei-byeenkoms. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.) Elize Kruger se foto “Baobab Sunset” was ’n maandwenner tydens die Bosveld-fotografieklub se April-byeenkoms. Dit het ook ’n meriete-sertifikaat ontvang. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.) Alma Hoon se foto “Vrugtestalletjie” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Junie-byeenkoms ontvang. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725. You can read the full story on our App. Download it here. July 16, 2018 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print