Sport

Tuimelaar presteer

Die Tumble Tide -Warmbad Aerialnastix klub in Bela-Bela se jong tuimelaar, Silara van der Merwe, gaan Limpopo verteenwoordig by die nasionale kampioenskap wat op Saterdag, 19 Oktober by die John Barrable-sportkompleks in Benoni, Ekhuruleni gehou word.

Silara was een van die eerste inskrywings by die nuwe klub en haar afrigters, Amoné en Mariaan van Niekerk is baie trots op haar prestasie.

Sy het op Maandag, 16 September aan ’n inter-provinsialekompetisie deelgeneem en ’n sewende plek behaal vir tuimel, ’n tweede plek op die bankie en sy was eerste op die trampolien.
Silara ons kyk uit vir goue medaljes by die SA-kampioenskap.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button