News

Warries-redenaars vaar goed

Die redenaars van Hoërskool Warmbad het hul woord gestand gedoen tydens die Bosveld-interhoër wat op Donderdag 8 Augustus, by Hoërskool Hans Strijdom, in Mookgophong gehou is.

Verskeie skole het aan die interhoër deelgeneem.
Die seniors het hul sê gesê en het goed met die kompetisie vergelyk.
Dit was egter die Warries se juniorspan wat die beoordelaars beïndruk het met hul redenaarsvermoë en hulle het hul standpunte goed gestel en algeheel tweede geëindig.

Related Articles

Back to top button