Nuwe Warries adjunkhoof

Hoërskool Warmbad het hul nuwe adjunkhoof

Gerhard Odendaal verwelkom. Odendaal is ’n oud-leerder van dié skool en het die skool op verskeie terreine verteenwoordig. Hy was voorheen werksaam by Jinnah Park Primary School wat ook in Bela-Bela is. Odendaal se vrou Bronwyn werk by die Klein-Kariba- vakansieoord, buite die dorp.

Related Articles

Back to top button