NewsSchools

CVO Waterberg slaan grenshoue

Die krieketspelers van die Waterbergskool vir CVO in Modimolle wat opgeneem is in die Noord-Transvaalse o.13- en o.19-spanne wat aan die landswye BCVO krieket deelgeneem het.

Die krieketspelers van die Waterbergskool vir CVO in Modimolle wat opgeneem is in die Noord-Transvaalse o.13- en o.19-spanne wat aan die landswye BCVO krieket deelgeneem het, is voor Marnu Kleinhans. Agter is Jessica Smit, Bernardt van der Merwe, Johan van der Merwe, Wian Janse van Rensburg, Rianco Jacobs, Chrisjan Heymanns, Heino Schmidt en Erlu Fourie. Ryno Roux was afwesig met die neem van die foto. Die kampioenskap is van 9 tot 10 Augustus by Jubaweni op Tuinplaas gehou.

Related Articles

Back to top button