Local sportNewsSchoolsSportSport

Hokkie-bokkies blink uit

Hoërskool Nylstroom se hokkiemeisies het goed presteer tydens die liga vir medium grootte skole in Limpopo.

Dit was ’n goeie jaar vir Hoërskool Nylstroom se hokkiespelers! Die o.14-span eindig tweede in Limpopo in die liga vir medium grootte skole. Hulle kwalifiseer om aan die Noordvaal-byeenkoms vir medium grootte-skole in Ermelo deel te neem.
Hoërskool Nylstroom se o.15-hokkiespan eindig derde in die Limpopo-liga vir medium grootte skole. Die span kwalifiseer om aan die Noordvaal-byeenkoms vir klein skole in Meyerton deel te neem.
Hoërskool Nylstroom se o.16-hokkiespan het ’n derde plek behaal in die Limpopo-liga vir medium grootte skole.
Die tweede hokkiespan van Hoërskool Nylstroom het ’n vierde plek in die Limpopo-liga vir medium grootte skole behaal.

Related Articles

Back to top button