Local sport
Megan verower groen en goud
Megan Cary-Smith van die Naboomspruit-gimnastiekklub het op Saterdag 13 April deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Aerialnastix-gimnastiekbyeenkoms in Benoni.
Sy is gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat van 8 tot 12 Augustus in Mauritius gaan deelneem.
You can read the full story on our App. Download it here.