Home/Sport/Local sport/Laerskool Warmbad trots op top-atleet Local sport Laerskool Warmbad trots op top-atleet Divan Nel het Laerskool Warmbad met trots verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse skole kampioenskap wat Maandag, 25 Maart plaasgevind het by die Universiteit van Limpopo. April 14, 2024 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Divan het ’n 11de plek behaal in hoogspring vir seuns o.10. April 14, 2024 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print