Local sport

Oor die wenstreep…

Hoërskool Nylstroom se landloopatlete het met die beker weggestap tydens die landloop-interhoër wat op Dinsdag, 5 Maart by Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong gehou is. Die senior meisies was eerste, en junior seuns en meisies tweede met die senior seuns wat ’n vyfde plek behaal het ná ’n besering. Sewe Waterberg-skole het aan die byeenkoms deelgeneem.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button