Schools

Leerders herstel self slaggate voor skool

Die slaggate in Boomstraat, Modimolle raak al meer en voertuie wat na die Waterberg CVO-skool ry moet elke keer deur of om die diep gate sukkel.

’n Groep matriekseuns van die skool het ingespring om die pad te herstel.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button