Local sport

Euphorbia CO-skool se atletiek kook

Die Euphorbia CO-skool in Mookgophong het hul jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms gehou.

Die atlete het reeds vroeg in die seisoen gewys wat in hul steek en goeie prestasies behaal. Foto’s deur skool verskaf.

Wouter Venter is na afloop van die byeenkoms aangewys as die senior Victor Ludorum en Kara Muller as die senior Victrix Ludorum.
Neia Botha se buitengewone prestasie het aan haar die junior Victrix Ludorum-trofee verseker. Zanco Smith het weggestap as die junior Victor Ludorum.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button