Home/Sport/Local sport/Oor die wenstreep… Local sport Oor die wenstreep… Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg. November 19, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die sporttalent loop dik deur die are van twee sussies van die Waterbergskool vir CVO in Modimolle. Mieke Visagie is aangewys as die top o.9-sportmeisie van die landswye Beweging vir Christelik Volkseie Onderwys (BCVO) en haar sussie Juanele is aangewys as die top o.11-sportmeisie. November 19, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print