Letters

Brief: Bring rottang terug

As doodstraf dan nie sal help nie, behoort die rottang weer ’n kans gegun te word om sy bestaansreg te bewys.

Gawie Richter, inwoner van Modimolle, skryf:

Die regering se liefde en simpatieke houding teenoor moordenaars, beteken sekerlik dat die doodstraf nooit weer teruggebring sal word nie.

Die wreedheid waarmee onskuldige slagoffers om die lewe gebring word en die feit dat slegs enkele van die boosdoeners daarna in hegtenis geneem en suksesvol aangekla word, oortuig ’n mens dat lyfstraf weer deel van ’n vonnis behoort te word. Dit moet ’n boosdoener laat voel hoe die brand van ’n warm strykyster voel.

As doodstraf dan nie sal help nie, behoort die rottang weer ’n kans gegun te word om sy bestaansreg te bewys.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button