Local sport

Skut se pyle tref die kol

Quintin du Preez, kampioenboogskut van Bela-Bela, se pyle het sekuur getref en aan hom ’n eerste plek in die African Bow Hunting (ABO) boogskiet-kampioenskap besorg.

Die kampioenskap is by die Gabatta-wildreservaat naby Roodeplaatdam gehou. Hy het die Masters Hunter-afdeling gewen.

In die tweede plek was Gunter van Zyl en Gert Saaiman was derde.

Die nasionale kampioenskap word in November gehou.

Quintin het die Masters Hunter-afdeling gewen by die Gabatta-wildreservaat naby Roodeplaatdam.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button