Local sport

Bulle laat nie gras onder hul voete groei

Die Limpopo Blue Bulls Waterberg-span het op Saterdag 30 September teen die Limpopo Blue Bulls Platteland-span, waarvan vier spelers vir die plaaslike Kwagga-rugbyklub speel, in Mookgophong te staan gekom.

Dit was ’n klipharde wedstryd en ná 80 minute het die spanne 10 punte elk aangeteken.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button