Schools

Piet Pot se Landsdieners swaai die vlag hoog

Hoërskool Piet Potgieter op Mokopane het hul Landsdiensleerders aangewys wat Limpopo by die nasionale- en internasionale kompetisies sal verteenwoordig.

Verskeie aktiwiteite wat die Landsdiens se vier liefdes uitbeeld — Liefde vir God, hul naaste, die omgewing en arbeid — sal saam met hope pret aangebied word by die nasionale- en interprovinsiale kampe. Die nasionale kamp word van 9 tot 14 Desember by Nkambeni Safari Lodge buite Hazyview gehou en die interprovinsiale kamp van 9 tot 13 Desember by Kwalata Private Game Reserve buite Pretoria.

Leerders wat gekies is vir die interprovinsiale kamp is Mieke Albertyn, Menandy van der Merwe en Genevieve du Toit.

Related Articles

Back to top button