Home/News/Local news/Geite en giere… Local news Geite en giere… Wat gebeur in- en om die Waterberg? September 18, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die senior lidmate van die kerke op Bela-Bela het op Donderdag 31 Augustus in die NG Moedergemeente se saal byeengekom vir ’n vrolike lenteoggend. Die bejaardes is vermaak met die sang van Rouel Beukes en Chris Coetzer. Albei is inwoners van die dorp en bekend vir hul fluweel stemme. Daar is heerlik saamgesing en gekuier. September 18, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print