Local sport

Jukskeiklub glimlag breed

Belabos-jukskeiklub het op Saterdag 9 September die Manie Koch-jukskeidag by die Shammah- vakansieoord buite Bela-Bela gehou.

Benewens die span van Belabos, het die spelers van Leeupoort, Negester-landgoed, Elarduspark en Naboom teen mekaar meegeding. Die Naboomspan was die wenners wat die Manie Koch-trofee ontvang het. Die Belabos 2-span was tweede en Belabos 3-span was derde.

Die Naboomspan kraai koning. Hier is Herman Venter, Tinus Nieuwoudt, Bokkie Trollip en Magie Nieuwoudt.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button