Schools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Dominique Blignaut, ’n gr. 7-leerder aan Laerskool Nylstroom het 80% ontvang vir bladlees prosa en 85% vir redenaars tydens die Eugène N. Marais-kultuurfees. Die streek se topleerders het hieraan deelgeneem.
Gabriëlle Bruyns, in gr. 5, het 85% ontvang in die redenaars-kategorie tydens die onlangse Eugène N. Marais-kultuurfees.
Lex Bruyns, ’n gr. 1-leerder aan Laerskool Nylstroom, het 90% behaal in die redenaars-kategorie tydens die Eugène N. Marais-kultuurfees in Mookgophong.
Lumé van Staden (gr. 4) het 80% ontvang in die redenaars-kategorie tydens die Eugène N. Marais-kultuurfees.

Related Articles

Back to top button