EntertainmentLocal LifestyleLocal news
Omgedop!
Die stof het gestaan, enjins het gebrul en die opwinding was tasbaar tydens kykNET Buite Ekspo wat op Saterdag 29 Julie by Sondela-natuurreservaat en Spa gehou is.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/134/2023/08/ekspo4x4-004-780x347.jpg)
Die fotograaf Johan Haarlaar het dié deelnemer se benoude oomblikke op film vasgelê. Trio Events, wat die ekspo gereël het, sê hulle het die Bosveld-gasvryheid baie geniet en kom volgende jaar met nog ’n groter aanbieding.