Schools

Balkies vir uitblinkers

Die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong se leerders het die tweede kwartaal baie tyd agter hul boeke deurgebring.

Die skool het aan die begin van die derde kwartaal die toppresteerders met akademiese balkies vereer.

Die gr. 7’s wat fluks is by hul boeke is, is Lize Janse van Vuuren (goud), Mia Botha (erebalkie) en Lexi Knapton (goud). Agter is Wihann Schalekamp (goud) en Renier Pieterse (goud). Afwesig : Mieke Botma (silwer).
Die gr. 6-leerders van die Euphorbiaskool wat hul kant gebring het, is Lumé Venter, Waldo Grobler, Mieke de Beer, Lisa-Mari Oosthuyzen, Liam Pretorius en Hilde Fouché. Agter is Divan de Bruin, Mika van Jaarsveld, Nikla Janse van Vuuren, Harrich Pretorius, Uné Kriel en Stiaan Pretorius.
Euphorbia se topleerders in gr. 5 was Darno Koch, Melinke Grobler en Annika Fouché.

Related Articles

Back to top button