Local sport

Jukskeispelers wys hul vernuf

Die Naboom-jukskeiklub in Mookgophong het op Saterdag 15 Julie ’n uitdaag-kompetisie by die klub aangebied waar spelers mekaar kon uitdaag.

Die 14 spelers het aan 13 wedstryde van ongeveer 20 minute elk deelgeneem.

Die klub se jongste lid, Ian van Deventer (foto bo), is as algehele wenner gekroon. Die naaswenner was Hendrik Nel (onder).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button