Local news

Die winter se byt is seer

Die geniepsige kouefront wat deur die land swiep het inwoners herinner dat dit Julie is en dat selfs die Bosveld in die winter koud word.

Die leerders van Kleuterskool Bosveldspruitjies in Bela-Bela het op Dinsdag 11 Julie gepantser met dik lae klere by die vakansieskool opgedaag sodat geen koue hul speeldag kon bederf nie.

Related Articles

Back to top button