Local sport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

A learner from Hoërskool Warmbad is the proverbial prodigy athlete. Bongani Tshabalala (15) was chosen to represent South Africa in Europe as part of the junior South African triathlon team. He was selected by Triathlon South Africa (TSA) for outstanding performances in swimming, cycling, and running events. Bongani will participate in triathlon events in Hungary and Germany in July. His initial coach was Chantelle van Schalkwyk from Olympia Coaching in Bela-Bela. He currently trains under Riana Robertson from Dynamic Coaching.

Hoërskool Warmbad se eerste rugbyspan het op Saterdag 10 Junie teen Hoërskool Piet Potgieter uitgedraf tydens die laaste skoleligawedstryd van die seisoen. Piet Potgieter het hulself as die beste span bewys en het Warmbad met 24-7 gewen. Foto: Ockert van der Westhuizen

Wenners! Hoërskool Nylstroom se tweede hokkiespan het hul wedstryd teen Hoërskool Warmbad in die ligafinaal vir mediumskole met 1-0 gewen tydens die uitspele op Saterdag 10 Junie in Tzaneen. Hul afrigters is Mia Koorzen en Nadine van Deventer. Die o. 14-span is derde in die liga en die o. 15-span is vierde in die liga.
Hoërskool Nylstroom se eerste hokkiespan het tweede in die Limpopo-liga vir mediumgrootte skole geëindig. Hulle het op Saterdag 10 Junie met 1-0 teen die B-span van Hoërskool Pietersburg in die finaal verloor. Hulle dring deur na die Noordvaal-reeks.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button