Local news

Nasionale brandverbod nou in werking

Die nasionale verbod op die maak van oop vure het amptelik vandag, Donderdag 1 Junie, in werking getree.

Met wintertyd op hande is die gevaar van wegholbrande ’n werklikheid vir meeste grondeienaars.
Mense wat brande opsetlik stig kan vervolg word.
Diegene wat nie beheerde brandbane rondom hul eiendomme gemaak het nie kan ’n aansoek by die Departement Landbou, asook by die naaste erkende brandbeskermingsvereniging indien.
Meer hieroor in volgende Vrydag (9 Junie 2023) se uitgawe van Die Pos.
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button