Home/News/Local news/Geite en giere… Local news Geite en giere… Wat gebeur in- en om die Waterberg? June 4, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Inwoners van Bela-Bela is verheug nadat kontrakteurs begin het om nuwe teerlae in talle van die dorp se strate te lê. Rondlopervee in die Bela-Bela-omgewing hou enorme gevaar vir motoriste in. Twee mense was op Maandag 29 Mei in hul Hilux-bakkie op die R101-pad buite Bela-Bela in ’n botsing met ’n rondloperbees betrokke. Die ongeluk het ongeveer 19:00 die aand naby dr. Emile Aucamp se praktyk plaasgevind. Die bees is gemerk, maar die eienaar van die dier was teen druktyd nog soek. ’n Ongeluksverslag is by die Bela-Bela-polisie geopen. June 4, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print