Local sport

Hokkiebokkies speel met oorgawe

Hoërskool Nylstroom se hokkiespelers het op Woensdag 17 Mei wedstryde teen Stanford Lake College van Haenertsburg gespeel.

Die Nylies se eerstespan het met 5-1 gewen en die tweedes, o.16’s en o.14’s het gelykop gespeel met geen punte wat aangeteken is nie. Die o.15-span het met 1-2 verloor. Foto’s: Herman Steyn.

Carlise Deysel van Hoërskool Nylstroom se eerste hokkiespan laat waai met die bal.
Die Nylies se middelskakel, Anri Loots, se vinnige stokwerk het bygedra tot die Nylies se 5-1-oorwinning.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button