Local newsBreaking News

Cholera-uitbraak dreig

Die provinsiale departement van gesondheid waarsku inwoners van Pienaarsrivier- en Bela-Bela-omgewing om uiters versigtig op te tree terwyl die departement soek na ’n verklaring en oplossing vir die cholera-uitbraak in Hammanskraal.

Die cholera-virus kan lewensgevaarlik wees en mense moet dadelik mediese hulp inwin indien hul simptome van dehidrasie, koors, braking of diaree ontwikkel.

Related Articles

Back to top button