Local sport
Hokkiespanne sorg vir groot opwinding
Die hokkiespanne van Hoërskool Nylstroom en Hoërskool Warmbad het mekaar op Vrydag 12 Mei die stryd aangesê op die Warries se tuisveld. Die Nylies se eerste- en tweedespan het met 2–0 gewen en die Warries se o.15-span ook met 2–0. Die Warries se o.14-span het met 1–0 gewen. Foto’s: Herman Steyn
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/134/2023/05/13d-2-780x470.jpg)
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/134/2023/05/13b-1-800x533.jpg)
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/134/2023/05/13a-1-800x533.jpg)
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/134/2023/05/13c-800x533.jpg)