Local sportSport

Hou bene, hou!

Die langasematlete van verskeie skole het op Saterdag 13 Mei aan die tweede landloopligabyeenkoms wat by Curro Northern Academy in Polokwane gehou is, hul beste gegee. Die derde ligabyeenkoms vind op Saterdag 3 Junie in Modimolle plaas en word aangebied deur die Fitness for All-klub.

Die o.15-atleet, Elandi van Staden (in blou), van Hoërskool Hans Strijdom, draf 4 km kaf.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button